CineMovimiento y sensación |
Compre ahoraDe La biología del desarrollo prenatal |
Guión: Die fetus kan ook 'n voorwerp vasgryp, sy kop vorentoe en agtertoe beweeg, sy kakebeen oop en toe maak, sy tong beweeg, sug en strek. Senuweepunte in die gesig, handpalms en voetsole kan ligte aanraking voel. In reaksie op 'n ligte aanraking van die voetsool, sal die fetus sy heup en knie buig en dalk sy tone krul. |
Todas las edades en referencia a la fecundación, no al último período menstrual.
|
< Anterior | Ver fotos instantáneas | Siguiente > |