Skip Navigation

Cine

Corazón y sistema circulatorio


 

3 semanas

Compre ahoraDe La biología del desarrollo prenatal

Guión: Wanneer die eerste bloedselle in die dooiersak verskyn, begin bloedvate dwarsdeur die embrio vorm, en verskyn die buisvormige hart.

Byna onmiddellik begin die vinnig-groeiende hart inmekaar vou, soos afsonderlike hartkamers begin ontwikkel.

Teen 3 weke en 1 dag na bevrugting begin die hart klop.

Die bloedvaatstelsel is die eerste liggaamstelsel, of verwante groep organe, wat 'n werkende toestand bereik.

Todas las edades en referencia a la fecundación, no al último período menstrual.
 <  Anterior    Ver fotos instantáneas    Siguiente  > 
Corazón y sistema circulatorio
Corazón y sistema circulatorio
El plegamiento del embrión
El plegamiento del embrión
El plegamiento del embrión
El plegamiento del embrión
Desarrollo del corazón
Desarrollo del corazón
El embrión y el saco vitelino
El embrión y el saco vitelino
Desarrollo embrionario
Desarrollo embrionario
Previous Set Previous Picture Next Set Next Picture